Supertaal: Kos & resepte » Kos- en kookterme
Lekker eet / Bon appétit! Die artikel bevat 'n lys van Engels-Afrikaanse Kookterme. Dit behoort handig te pas te kom vir al die kokke, maar as jy aan die ontvangkant is, is dit beter om nie te weet wat jy eet nie.